Get Adobe Flash player

Mission of the Association

The mission of SAAACA-FREE STATE, a non-profitable organisation, is to:

  • Promote collecting, studying, restoring, safekeeping and usage of historical firearms and ammunition.
  • Promote collecting, studying, restoring, safekeeping and usage of accessories and other items related to historical firearms and ammunition.
  • Arrange shooting days to commemorate historical events.
  • Co-operate with any other association or organisation for laws to support the primary mission of SAAACA-Vrijstaat.

Missie van die Vereniging

Die missie van die SAWAVV-Vrijstaat, 'n nie-winsgewende organisasie, is:

    • Die bevordering van versameling, bestudering, restourering, bewaring en gebruik van historiese vuurwapens en ammunisie.
    • Die bevordering van versameling, bestudering, restourering, bewaring en gebruik van bykomstighede en ander artikels verwant aan historiese vuurwapens en ammunisie.
    • Die aanbied van skietdae ter herdenking van historiese gebeurtenisse.
    • Met enige ander vereniging of organisasie saam te werk vir wette wat ondersteunend is om SAWAVV-Vrijstaat se primêre missie te bevorder.